2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Bamboes Street, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Loema-in bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Weltevredenpark, Roodepoort geleë is.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel word aangedryf deur sonkrag en is ideaal vir sakereisigers, sowel as diegene wat die Unisa Florida-kampus besoek. Loemaln het maklike toegang tot die N1- en N2-hoofweë en is gerieflik naby Lanseria-lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Bamboes Street, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Loema-in het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Bamboes Street, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang