Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luxury Studio
- Selfsorg
- Premium Studio 2
- Selfsorg
- Luxury Apartment
- Selfsorg
- Superior Apartment
- Selfsorg
Huisreëls
Partytjies is streng verbode op die perseel.
Dagbesoekers word slegs toegelaat deur vooraf reëlings met die bestuur.
Slegs 2 gaste word toegelaat om in die Luukse Studio en Premium Studio 2 te slaap. Die verteenwoordiger sal graag voorsiening maak vir 'n ekstra kind of baba met vooraf reëling.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang