Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen geraasbeleid
Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae en besprekings vir twee nagte uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers, braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam indien jy DStv benodig.
Minimum 4 nag besprekings
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Ocean Drive, Corner of Simbithi- and Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang