6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, Thompson's Bay, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Long Island is in Thimposon's Bay in Ballito en dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat 'n uitsig oor die strand bied. Die woonstel is naby die strand en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, 'n kroeg, eetarea en 'n komubis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware toegerus. Die kroeg is geskik vir 6 gaste. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV met DStv. Daar is gratis WiFi.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n groot balkon wat 'n uitsig oor Thompson'Bay se strand bied en dit het 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Hierdie kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n groot tuin. Daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Thompson's Bay, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Long Island het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Thompson's Bay, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang