+25
Selfsorg in Bela-Bela

Loodswaai Boshuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marlize R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, Boveld mooi en lekker gebly! Beslis weer daar draai en ontspan! Ons het heerlik ontspan en die blaaskans geniet! Mandie was baie vriendelik, behulpsaam met my vrae en goeie diens. Die plekkie is beslis 'n juweel as jy wil ontspan en die Bosveld geniet. Baie nuwe herinneringe gemaak saam my gesin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig in die bos, privaat en veilige mooi plekkie, sal beslis weer terugkeer. Baie lekker gebly by Loodswaai boshuisie, sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Peaceful, relaxing and private. Peaceful, relaxing, private bushveld stay. The owners are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Absolute recharge vir die siel. Die huis is pragtig en skoon. Die verblyf was ongelooflik. Die huis voldoen aan absoluut alles. Mandie het die heeltyd seker gemaak alles is reg en dat ons gelukkig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Can't wait to go back! Stunning place. What a beautiful little gem in the bush! Had everything we could have hoped for, including the absolute peace and quiet! I especially liked that there were no other visitors on the property - only my husband and me! Wonderful and caring hosts as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome. Awesome plek. Rustig en net wat jy nodig het om weg te breek van die besige stadslewe. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Goed gerus en baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die huisie was baie mooi en goed toegerus. Was so stil en kon op die res van die plaas gaan stap. Ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig, lekker wegraak, geen steurings, mooi natuur, veilig. Perfek gewees vir ons reis na aktiwiteite in die omgewing, maklik gevind, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie rustig. Die huisie was baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie rustig. Voëllewe besonders. Kleinkinders wil net terug om te gaan swem. Baie lekker. Skoon en netjies. Baie rustig. Ontvangs baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang