4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Loodswaai Boshuisie is ideaal vir gaste wat in die stilte van die bosveld wil ontspan. Hierdie selfsorg-grasdakhuis is op 'n 22 hektaar-grootte wild- en skaapplaas in die skadu van die Waterberg. Dit is sowat 22 km van Bela-Bela af op die Thabazimbi-pad.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die ruim leefarea het ook 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die dubbeldeur lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n klein plonspoel.
Daar is verskeie staproetes, fietsroetes, wildkykgeleenthede, gesinsvriendelike eetplekke, oorde met warmwaterbronne en gholfbane in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Loodswaai Boshuisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang