+25
Selfsorg in Bela-Bela

Loodswaai Boshuisie

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Loodswaai Boshuisie is ideaal vir gaste wat in die stilte van die bosveld wil ontspan. Hierdie selfsorg-grasdakhuis is op 'n 22 hektaar-grootte wild- en skaapplaas in die skadu van die Waterberg. Dit is sowat 22 km van Bela-Bela af op die Thabazimbi-pad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die ruim leefarea het ook 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die dubbeldeur lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n klein plonspoel.

Daar is verskeie staproetes, fietsroetes, wildkykgeleenthede, gesinsvriendelike eetplekke, oorde met warmwaterbronne en gholfbane in die area.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in die natuur. Baie lekker en rustig. Ons tweede keer en sal weer gaan.
Apr 2026
Rudi S
Gesin met klein kinders
5.0
Alle verwagtinge oorskry. Alle verwagtinge was oorskry. Beslis 'n aanbeveling.
Apr 2026
Johan O
Gesin met klein kinders
5.0
Sien jul volgende jaar weer. Was perfek, sal aanbeveel, stil en rustig.
Mrt 2026
Marius S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice! Waarde vir geld. Sal weer daar oorslaap! Baie lekker, mooi skoon en netjies. Gasvrou is die beste!
Mrt 2026
Liza B
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Dit was baie lekker.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Loodswaai Boshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang