- Slaapplek vir 32 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Polkadraai Road, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch.
Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met 12 kanale, 'n vol kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer beskik oor 'n balkon, dek of veranda. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Ontbyt word bedien in ons pragtige restaurant of buite op die houtdek indien die weer dit toelaat. In die winter is daar 'n lieflike kaggel wat dit lekker warm hou. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel in.
Gaste kan ook 'n persoonlike wynproesessie in die unieke kelder op die plaas bywoon of langs die swembad ontspan. Ons personeel sal jou help om 'n perdrit of 'n potjie gholf by een van die nabygeleë gholfbane te reël. Die veblyf is ook 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en 35 km van Kaapstad se middestad af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Polkadraai Road, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
- Gaste dink LovanE Boutique Wine Estate & Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Polkadraai Road, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang