Lovebirds Nest
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 18:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Lovebird Walk, Sunbird park, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lovebirds Nest is 'n selfsorgeenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis in Kuilsrivier. Dit is geskik vir 'n enkelsakereisiger wat op soek is na oornagverblyf.
Die eenheid bied slapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Ligging
- 11 Lovebird Walk, Sunbird park, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Lovebird Walk, Sunbird park, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 18:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang