4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Waitara Road, Pompagalana, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lowveld Sleepover is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Tzaneen en bied ontspanne en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende. Hierdie kothuis is in die welige groen van die Laeveld geleë en is 'n rustige toevlugsoord naby plaaslike geriewe.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, Netflix, ‘n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Tzaneen is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dorothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Waitara Road, Pompagalana, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Lowveld Sleepover het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Waitara Road, Pompagalana, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang