Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer en buite in die tuin.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Daar mag nie in die mikrogolfoond gekook word nie. Dit moet slegs gebruik word om kos op te warm.
'n Ketel is beskikbaar vir tee of koffie.
Daar is ook 'n yskassie in die eenheid.
Gaste moet sober gewoontes hê en bedagsaam wees.
Geen harde musiek nie. Geen harde geraas na 23:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
268 Rotsvygie Street, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang