+69
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Marshall Road, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lullaby Air B&B bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), wat ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers is.

Die verblyf word in 3 pragtige kamers wat elk 'n aparte ingang het, gebied. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar en die sitarea het 'n TV met Openview-kanale. Elke kamer het 'n balkon met see-uitsigte.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby Kings Beach, ongeveer 3 km vanaf The Boardwalk, 6,3 km vanaf Port Elizabeth Golf Club, 6,6 km vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion en 3 km vanaf die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Marshall Road, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lullaby Air het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Marshall Road, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c17f98a6152196655fb0ce7e62cda2527d2f16453c28c1abb33019a83e3b669a625689c8c5d16b970cbb6cbc71f921c028?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 11 Marshall Road Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -33.975861497773 25.639654776224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang