- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Wells Street, Extension 10, Witbank, 1035, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lushof Guest House bied gerieflike oornagverblyf met selfsorggeriewe in die hartjie van Witbank. Dit is die ideale opsie vir 'n verblyf van een nag of 'n sakereis, aangesien die eiendom gratis onbeperkte WiFi bied.
Dié gastehuis bied óf 'n Tuinkothuis, 'n Superieur Koninginkamer, 'n Superieur Deluxe Kamer of 'n Standaardkamer. Alle eenhede het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort en 'n bad. Hierdie kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenhede het 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Al die eenhede het 'n privaat ingang en direkte toegang tot die pragtige tuinarea. Boonop het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof wat sitplek en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Wells Street, Extension 10, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Lushof Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Wells Street, Extension 10, Witbank, 1035, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang