Lux Duplex
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Viola Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lux Duplex bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Bloubergstrand, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet, insluitend 'n privaat braai-area.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tshepo Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Viola Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Viola Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang