Luxury @ the Ocean
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 120 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Luxury @ the Ocean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Hermanus en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met sitplek vir 4 het. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Buite is daar sitplek en 'n uitsig oor die see. Die kompleks spog met 'n groot tennisbaan, mini-gholfbaan en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxury @ the Ocean sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melvin James Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury @ the Ocean het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom