+26

Miramar Luxury Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40a Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R24 518 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë op die rotse van Bantrybaai en met asemrowende uitsigte, is Miramar Luxury Apartment die ideale kuswegbreekplek vir familie en vriende.

Die pragtige woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die elegante leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n lugbraaier. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Gaste kan ook ontspan in die TV-kamer met knus sitplek, en 'n aangewese kantoorruimte word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye op die gemeubileerde patio geniet en 'n verfrissende duik in die swembad met uitsig oor die see neem. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Saunders' Rock-strand binne loopafstand, en die Lion's Head-staproete is slegs 4.1 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40a Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 24 518
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 24 518
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 24 518
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40a Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79cc53d928ab3c5a9efdbead62a669f968d9ada472ffc5240a56e140c746c09247ca848b21edf5e4a032568e49ffc4db52eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R24 518 per nag (plek vir 6) 40a Victoria Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9275348 18.3777909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang