2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge 267-7 is in die Mabalingwe Natuurresrvaat, net 'n kort ent se ry van Bela-Bela af, en bied gerieflike verblyf aan 'n paartjie.
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, ,yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n eet-area met oorgenoeg sitplek.
Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste om te geniet.
Die eenheid is naby die hooflodge waar daar 'n swembad, tennisbaan, mini-gholf, restaurante en 'n klein winkel is.
Die reservaat het 'n verskeidenheid wild en doendinge in die area sluit wildritte, swem, perdry, leeu- en voëlkyk in. Kom geniet ontbyt, middagete en aandete by die hoofrestaurant. Wildritte en leeu voersessies moet bespreek word en is nie ingesluit nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja vir Stefan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 71
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge 267-7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang