+27

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Dirk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker, dankie. Stil en rustig. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspanne. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

It was amazing! The chalet has everything you need and there are a lot of animals. Will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Mabalingwe is 'n heerlike wildsreservaat. Ons kuier al geruime tyd by Mabalingwe, die eenheid is perfek geleë, maar die toebehore is nie alles in werkende kondisie nie. Ons ketel was stukkend, en die yskas se vriesgedeelte is ook baie klein, een sakkie ys en die vrieskas gedeelte is vol. Die lugverkoelingstelsel het ook net wind geblaas en nie die eenheid afgekoel soos dit behoort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adél G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Slaap was gemaklik, maar die res van die eenheid nie. Deel van die kombuis is buite. Die eenheid vergelyk ongelukkig nie goed met ander in dieselfde kompleks. Teen dieselfde prys is daar ongelukkig minder geriewe en fasiliteite. Beddegoed en beddens is skoon en gemaklik. Ongelukkig is die res van die eenheid nie goed onderhou. DStv het nie aanvanklik gewerk, maar later na kommunikasie met die eienaar uitgesorteer. Die remote werk nie. Die yskassie is baie klein en die vriesruimte (redelik verniel) nie eers genoeg vir 'n pakkie ys nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Madel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Teleurstellend! Goeiedag. Dit is die mooiste kamp, maar kort regtig aandag, om die chalets is dit nie netjies nie. Ons chalet was baie vuil, die ketel het nie gewerk nie, die lugverkoeling het nie 100% gewerk nie. Die buitenste kas en wasbak was vuil. Daar is nie behoorlike kombuisware om in kos gaar te maak nie. Dit was regtig 'n baie groot teleurstelling!

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Melanie B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

It was amazing. It was perfect. Money's worth. Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Fantastic. The stay was great, comfortable and nicely quiet in the evening for a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duwayne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Pleasant, but neighbour noise issues. A lovely stay for the nature, the cleaning service, and the game drive. However, people are not considerate regarding noise levels, including the playing of loud music. Accommodation is close together, so noise is inevitable in the unit, but visitors can be more considerate towards others and the animals that always hope to see outside our door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lesley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Relaxing. We always enjoy our stay at the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 537

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1Y2RhN2Q0LTQzZGQtNDA1MC05NmU3LTA5MGNkODkwZTdmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 70 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.822075306195 28.062566201111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang