Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Dié oopplan-eenheid het 'n slaaparea, privaat badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Daar is 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat boma. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid is stapafstand vanaf die swembaddens, 'n putt-putt-baan, tennisbaan, muurbalbaan, winkels, restaurante en 'n speelpark. Aktiwiteite in die Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, aand- en wildritte, sonsondergang-toere en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 514
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang