+25

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Dié oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sitarea. Die eenheid het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. Daar is ook 'n privaat boma wat gaste kan benut. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is stapafstand van die swembaddens, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en speelterrein af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurrreservaat sluit safari's, nagritte en wildritte, skemertoere, voëlkyk en nog meer in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elani Z
5.0
Heerlike naweek gewees. Ek het baie lekker gebly. Dit was mooi skoon, behalwe dat daar kos in die yskas was toe ek hom oopmaak, wat wel gestink het, e...
Sien meer
Aug 2025
Tertius V
5.0
Pleasant stay. Good place to go and relax, very nice near the stream. The only problem was that some lightbulbs in the unit were missin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Onalenna M
Saam met lewensmaat
4.8
Beyond exceptional. The location is amazing, the place was clean, we had all the culinary items we needed for our stay, animals roaming...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Armin V
Saam met lewensmaat
4.8
Saligheid n hanetree van die stede. Die verblyf was fantasties! Die ligging is reg by al die fasiliteite van Mabalingwe, soos die ontvangs en uitspan-...
Sien meer
Aug 2025
Catharina M
Saam met lewensmaat
3.4
Geen kuier krisis van vroeg Saterdag, paniek geen additionele verblyf. Was bad. Was die beplanning. Pothole insinking, high risk of flo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 527

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rmo5Q1gJClkzvciKTsOLNWZBw7NJV4DTS31mabbrybjIGsFMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 68 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821561455259 28.063169717789
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang