Mabalingwe Sable Lodge PRM143
9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516 Thabazimbi road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Sable Lodge PRM143 is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela bied. Dié huis is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat rustige vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die huis het ook 'n gemeenskaplike area met 3 kinderbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Hierdie area maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek. Verder is daar 'n swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die Natuurreservaat se geriewe wat 'n spa, wildrit, wildkyk en 'n kroeg insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516 Thabazimbi road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516 Thabazimbi road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang