+56
Selfsorg in Waterberg

Madikela Wildlodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sindie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect. Very private, perfect views, very awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braedene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful, private. Perfect getaway! We had such a wonderful stay! The cottage was very private and we enjoyed exploring the reserve. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal weer vir 'n langer tyd teruggaan met kinders en kleinkinders. Lekker gebly ja, gerus nee, daar is so baie goed en wild kyk gedoen. As jy daar na toe wil gaan om te rus, sal jy nie die plek geniet nie. Sal altyd weer teruggaan. Ons is oud, maar nie koud nie. Eienaars, wildritte van die beste. Swembad. Putt-putt. Visvang, en baie meer topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arista O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Baie mooi plekkie en diere vriendelik! Omhein vir die woefies, lekker kuier area. Baie mooi plekkie en diere vriendelik! Omhein vir die woefies, lekker kuier area in die bos. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Egte boservaring met nuwe energie en hartlike gashere. Ons het onlangs by Madikel Wildlodge gebly en dit was ’n baie lekker ervaring. Die lodge het onlangs van bestuur verander, en dit is duidelik dat Rob en Kirsten ongelooflik hard werk om nuwe lewe en energie in die plek te blaas. Mens kan sien dat die lodge in die verlede bietjie verwaarloos was, maar hulle passie en toewyding begin reeds vrugte afwerp. Ons verblyf was rustig en ontspannend. Die eenhede is ver van mekaar af geleë, wat uitstekende privaatheid bied — iets wat ons baie waardeer het. Rob en Kirsten is uitstekende gashere: vriendelik, behulpsaam en opreg betrokke by hul gaste se ervaring. Dit is ’n egte boslodge, so as jy ’n vyfster-hotel verwag, is hierdie dalk nie die plek vir jou nie. Maar as jy, soos ons, die natuur en bosveld werklik liefhet en ’n stil, outentieke wegbreek soek, is hierdie plek beslis ’n besoek werd. Die bos is pragtig, die wild is besonders, en die eenheid was gemaklik en goed ingerig vir ’n bosnaweek. Die eenheid word as ’n 5-slaper geadverteer, maar realisties gesien sal ons dit eerder vir vier mense aanbeveel vir gemak. Die “jacuzzi” is eintlik ’n klein verhitte plonsbad en nie ’n tradisionele jacuzzi nie — maar ons het dit baie geniet. Dit is perfek vir ’n paartjie, maar nie groot genoeg vir vier mense nie. Algeheel het ons ons verblyf baie geniet en sal beslis weer teruggaan. Ons sien uit daarna om te sien wat Rob en Kirsten nog alles met hierdie plek gaan doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Relaxing, what a fantastic place. Thank you for the awesome hospitality and holiday. We would definitely see you again. We had a fantastic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stil en rustig. Baie privaat. Baie lekker gebly. Uitstekend vir 'n naweek wegbreek van die gejaagde lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

As jy na rus en kalmte soek, is Madikela perfek. Ons was hartlik verwelkom deur ons vriendelike gasheer, en het ons sleutel ontvang met 'n verduideliking van hoe om by die Flintstone Kothuis te kom. Die kothuis was alles waarvoor ons kon vra. Baie goed toegerus, baie privaat, klein Jacuzzi (perfek vir twee!) wat uitkyk oor die bosveld. Baie rustig met baie voëlgesang en ander bosgeluide. As jy wil wegkom van die dolle stadsgejaag en die oorgekommersialiseerde oorde, is Madikela die plek om te besoek. Dit is nou een van ons gunsteling plekke. Ons sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Amazing loved it. Everything was perfect, a lovely little spot in the bush to relax and unwind. From the start of the booking to the end, all support was there. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Very impressive and beautiful accommodation. So relaxing and close to nature. Beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MjkxOTU0LWY2YTQtNGYxOC04YmUzLTg5MTZkNGNkMDI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 PO Box 37 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.067283606688 28.300831288239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang