Madikela Wildlodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Madikela Wildlodge is in die Waterberg Biosfeerreservaat geleë. Dié wild-lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek uit die besige stadslewe.

Verblyf word gebied in 8 chalets wat elkeen slaapplek vir 2 tot 5 gaste bied. Elke kothuis het 1 of 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is. Elke kothuis het ook 'n sonverhitte Jacuzzi, 'n boma met braaigeriewe en 'n grasdakdek vir wildkyk.

Die lodge bied 'n groot swembad met 'n kinderswembadjie, klimraam, speletjieskamer met 'n pooltafel en putt-putt-baan met 18 putjies. Verder is daar 'n groot grasdaklapa met 'n kroegarea, eetkamer en industriële kombuis wat goed toegerus is vir selfsorgfunksies, troupartye ens. Dis beskikbaar vir besprekings.

Klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat mits dit gereël is. Daar is staproetes op die plaas waartydens jy kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste, waterbokke, bosbokke, impalas en ander wild kan gewaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Madikela Wildlodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false