+53
Selfsorg in Waterberg

Madikela Wildlodge

  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Madikela Game Lodge bied die perfekte ontsnapping na die hart van die natuur, geleë in die rustige Waterberg Biosfeerreservaat. Hierdie vreedsame hawe is ideaal vir diegene wat 'n rustige boservaring soek, ver van die gewoel en gewerskaf van die stadslewe.

Die lodge bied 9 bekoorlike chalets, elk ontwerp vir gemak en privaatheid. Elke chalet is toegerus met 'n goed toegeruste selfsorg-kombuisie en bied pragtige uitsigte oor die omliggende bosveld. Elke eenheid beskik oor 'n privaat buite-oordekte warm bad vir gaste se gebruik.

Daar is 'n groot swembad, 'n babapoel, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n putt-putt-baan.

Madikela Game Lodge laat troeteldiere toe met vooraf reëling. Verken die stap- en wandelpaaie om 'n verskeidenheid wildlewe teë te kom, insluitend sebras, koedoes, wildebeeste, vlakvarke en meer wildspesies wat vrylik op die eiendom rondloop.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mauritz O
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Baie privaat. Baie lekker gebly. Uitstekend vir 'n naweek wegbreek van die gejaagde lewe.
Nov 2025
Tjaart M
Saam met lewensmaat
5.0
As jy na rus en kalmte soek, is Madikela perfek. Ons was hartlik verwelkom deur ons vriendelike gasheer, en het ons sleutel ontvang met 'n verduidelik...
Sien meer
Nov 2025
Terry H
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing loved it. Everything was perfect, a lovely little spot in the bush to relax and unwind. From the start of the booking to the en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Christa M
5.0
Very impressive and beautiful accommodation. So relaxing and close to nature. Beautiful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
William B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Wonderfully relaxing stay in a peaceful, soul-enriching environment. Madikela is excellent value for money and offers a comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Madikela Wildlodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MjkxOTU0LWY2YTQtNGYxOC04YmUzLTg5MTZkNGNkMDI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 PO Box 37 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.067283606688 28.300831288239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang