10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mafuta Lodge is 'n executive-dubbelverdiepingvilla wat in die hartjie van die Mabalingwe Game Reserve, naby Bela-Bela in Limpopo geleë is. Hierdie manjifieke villa bied panoramiese uitsigte oor die reservaat om 'n onvergeetlike safari-ervaring in Afrika te verseker.
Dié villa het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof-, tweede- en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n binnebraai-area, kroeg en 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die villa gebruik 'n omsetter wat outomaties oorskakel om ononderbroke kragtoevoer te verseker.
Vanaf die dek kan gaste die rondloperwild soos bosbokke en olifante en die Mabalingwe Nature Reserve in die verte sien. Daar is ook braaigeriewe, 'n privaat plonspoel en 'n stoep met meubels.
Die Mafuta Lodge is naby die Mabalingwe Nature Reserve se restaurant, kinderspeelpark, tennisbaan en putt-puttbaan geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mafuta Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang