+40

Mabalingwe Mafuta Lodge PRM049

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elizbe D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Goeie ligging, planne met loadshedding (inverter met batterye), goed toegerus, lekker kuierareas. Ons het baie lekker gekuier. Die kamers was baie gerieflik, die huis was goed bewapen teen loadshedding! (Daar is nie water nie, maar ons was mooi gewaarsku!). Het lekker vir die klipspringers, kudu's en vlakvarke gekyk vanaf die heerlike stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Mabalingwe Mafuta Lodge PRM049
More Elizbe. baie dankie vir die terugvoer. Die water probleem tydens beurtkrag is nou opgelos. Die drukpomp is ook nou gekoppel aan die invertor vir beurtkrag tye.

Barend C
Kort verblyf
4.0
Apr 2022

Die eenheid is heerlik en ruim, maar kort bietjie onderhoud, o.a. buitedeure van kamers kan nie behoorlik toemaak nie, en die storte werk nie behoorlik nie. Die eenheid is baie toeganklik na die restaurante ens. Die beddens moet ook asb. vervang word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carlinke S
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Sep 2021

Goeie ligging, minimum wild, swembad bietjie te klein vir kinders, nie die geld per nag werd. Koste per nag kan verlaag word sodat dit die verblyf kan regverdig en wat beskikbaar is in die huis om te gebruik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Miranda G
Kort verblyf
4.8
Des 2020

Rustig, beeldskone natuur. Ons het vreeslik lekker gebly. Daar is egter n paar dingetjies in die eenheid wat stukkend is wat ek graag onder die eienaars se aandag wil bring. 2 tan stoele buite is bietjie wankelrig en gebreek. Braai-flitslig is stukkend. Stoepsambreel is stukkend en verder sal ek net 'n voorstel maak om nog lugversorging in die hoofhuis te sit sodat die loft area ook verkoel kan word. Die bosveldhitte maak dit onmoontlik om daar te slaap sonder verkoeling. Ek wil graag dit net duidelik maak dat niks van die bogenoemde dinge ons vakansie enigsins minder pret gemaak het nie, maar in die toekoms sal ander gaste dalk anders reageer op hierdie tipe dingetjies. Die res van die kamers en huis is in 'n puik toestand en baie skoon en netjies. Ons was sommer dadelik tuis. Sal definitief weer Mafuta Lodge besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2017

In die bos en baie ontspannend. Mafuta Lodge is baie luuks en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2017

Baie lekker gebly. Sal Mafuta Lodge beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2016

Heerlike gesinswegbreek in 'n netjiese, ruim, goed toegeruste huis met stoep vir wildkyk en skemerkelkies. Mafuta lodge was netjies en goed toegerus. Die braaiplek binne die huis was ideaal vir die koue aande. Baie ruimte vir 'n groot gesin. Die stoep is heerlik vir wildkyk en 'n skemerkelkies saam met die kinders. Ons het almal dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj D
Kort verblyf
4.4
Sep 2015

Ontspanne bosveld-atmosfeer. Luukse, lieflike verblyf naby aan die huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2014

Very relaxing venue The lodge is very nice and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2014

Wonderlik! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 5 210
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 210
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 210
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlN2JkYmU1LWM2NDMtNDM5MS1iMjYyLWZmMWMwMjYxZmEzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 210 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.841979125049 28.048575191137
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang