Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet vir 'n minimum van 2 nagte bly, en oor langnaweke word 'n minimum van 3 nagte vereis.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb, navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Die daaglikse tarief is vir die hele kothuis per nag - slaapplek vir maksimum 4 mense.
Albei slaapkamers het linne, kussings en handdoeke. Seep is beskikbaar in die badkamers.
'n Liter melk word in die yskas met aankoms voorsien.
Houtskool, vuuraanstekers en vuurhoutjies vir die Weber -braai word voorsien.
Daar is kerse, koffiedompelpot, tafeldoeke vir etenstafel.
Tee, kitskoffie en suiker word voorsien vir verversing met aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 426, Farm Hartbeesfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang