Maggie's nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Fluor Avenue, Arcon Park, 1939, Gauteng
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maggie’s Nest bied pragtige verblyf in Arcon Park, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie se wegbreek.
Die Grace-woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n toilet, bad, 'n stort oor die bad en 'n wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ketel, en gratis tee en koffie is beskikbaar. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met DStv en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Maggie’s Nest is sentraal geleë naby plaaslike winkels, winkelsentrums en geriewe. Met 'n pragtige patio en tuinarea, en gratis veilige parkering, kan gaste 'n veilige en gerieflike verblyf geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Fluor Avenue, Arcon Park, 1939, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Fluor Avenue, Arcon Park, 1939, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang