Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Magnolia 1
- Slegs verblyf
- Magnolia 2
- Slegs verblyf
- Magnolia 3
- Slegs verblyf
- Magnolia 4
- Slegs verblyf
- Magnolia 5
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let dat enige breekskade onmiddellik by die kantoor aangemeld moet word en vir die gas se eie rekening sal wees.
Alle kamers word voor inklok en na uitklok nagegaan, geïnspekteer en skoongemaak.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito moet met aankoms betaal word.
Rook is binnenshuis verbode. Daar is 'n rookarea in die tuin by die swembad. Indien gaste in die kamers rook, sal hulle vir die droogskoonmaakkoste moet betaal.
Geen besoekers mag in die kamers oorslaap nie. Indien wel, sal die volle besprekingsfooi per nag per persoon gehef word.
Daar is nie toesig by die swembad nie en gaste gebruik dit op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder volwassene-toesig wees. Geen glas-items word by die swembadarea toegelaat nie.
Magnolia Guest House aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of beserings nie.
Ontbyt, middagete en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang