+54
Selfsorg in Magoebaskloof

Magoebaskloof Mountain Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik en rustig. Uitstekend. Netjies en skoon. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ardine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A good experience. The scenery is amazing. A very pleasant stay. WiFi in the rondawel and not just at the restaurant would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lekker wegbreek plekkie in die berge omring deur plantegroei en vars lug. Baie lekker, stil plekkie met spa en restaurant op perseel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato T
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

The place has great potential, needs a little bit of care and maintaining. The beds were not comfortable, my son battled to sleep. There were cockroaches. Needs pest control.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stephen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Baie basies, maar goed genoeg. Badkamers baie basies met net 'n bad en nie 'n stort nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis M
Kort verblyf
4.0
Feb 2026

Stil rusting maar beslis 3 ster of minder. Kamer is baie basies en daar moet gekyk word na detail. Die hele toilet is los, die ou badkamerdeur is gebruik om 'n skuifdeur te maak en swak genius. Story is baie flou. Het betaal vir ontbyt maar moes ekstra betaal vir koffie. Hoe werk dit? Wandered was gemiddeld tot swak. Diens bestaan nie en daardie aand was ons 2 in die eetsaal.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley Nomsa N
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Average and no hot water. It was good but we had no hot water. Reception and the website didn't answer our calls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Henria S
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Teleurstellend. Nee, want ons moes aluminium potte gebruik en die rottangstoel was stukkend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Illse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2025

Verblyf lekker, maar a.g.v. kombuis en braaigeriewe onaangenaam. Die geboue is netjies en die eenheid was skoon, maar die kombuisware was in 'n slegte toestand. Casserole bv. was twee van dieselfde kant met uitgebreide handvatsels. Potte en ketel se deksels pas nie, en die braairooster word glad nie skoon gemaak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R71 Main Road, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 94 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b709d1f6ca6f9ce033c13600aeb7bd548edbf6c37061375706fda8e366311eab970d799636a8936fff3e921d2d173bac8dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 R71 Main Road Diepkloof Plot 30 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.864101 30.006989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang