Beskrywing
Hierdie chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkameraar het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder het hierdie chalet 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideaal geskik vir 'n klein gesin, bestaan hierdie chalet uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Daarbenewens het hierdie chalet 'n leefarea met 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuisie lei 'n sitkamer met 'n kindermatras en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Buite is daar 'n lieflike patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkameraar het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en is geskik vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkameraar het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder het die chalet 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met 'n kaggel, 'n matras vir 'n kind en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste meot asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder het die chalet 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met 'n kaggel, 'n matras vir 'n kind en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R71 Main Road, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 94 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang