+64

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Awie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons sal graag weer by Mahen House bly, baie stil en rustig. Met ons aankoms het ons nie iemand kon kontak oor die sleutel nie, daar was geen antwoord by die nommer wat voorsien word nie. Maar buiten dit was dit baie lekker. Mahen House is 'n lekker loopafstand van winkels en restaurante af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

We had an excellent stay at Mahem House. Its quiet, views, birds and all the animals around. Quite impressed with the area and Wakkerstroom. The house itself was magic, way more than you need. The best we have had in a while. Will definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Marvellous experience. The house is beautiful, comfortable and very well appointed. The sunsets are spectacular and the horses are an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic stay at a bargain price. We had such a lovely stay in this wonderful old house, so lovingly restored with beautiful furniture. The kitchen and bathroom amenities were great with everything you could want. The bed was extremely comfortable, and the outside spaces with a porch and great views over the surrounding landscape were very welcome. For the price we paid for 2 persons staying in such a large and comfortable house, this was an absolute bargain. Highly recommended for short or long stays; next time we will stay a week and fully unwind and relax in this beautiful and peaceful town!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesté F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Rus vir mens se siel, stilte ongelooflik. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2026

It was OK. The house was very pleasant, though full of leaks - the hostess was not very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige uitrus. Beste plek in Wakkerstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag
5.0
Des 2025

Friendly, neat, easy access. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Heerlik en stil plekkie om te rus en ontspan. Ons het baie lekker gekuier in die pragtige groot plaashuis met die lifelike stoepe en pragtige tuine. Die huis is baie mooi en netjies met pragtige meubels. Daar is als wat nodig is vir 'n wegbreek. Kort letterlik klere en kos. Dit is letterlik 'n Blokstaat-dorpie. Nie veel om te doen in die dorpie nie, wel heerlike plekkies om te eet. Maak net seker hoe laat die winkels oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean, quiet, comfortable with a great view. Just what we were hoping for. Exactly as described with everything we needed for our stay. Great place for a quiet retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 236

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 4 050
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 050
per nag (plek vir 9)
Bespreek

64 Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056eaa6fa73a1c6442b389969c216f38255933d74a4ef2cb10e9e4f6874b76995938129464015ff7b072b0cbba61be94ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 64 5 1 5 64 Loop Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355885236858 30.136783457828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang