Mahi Mahi 3
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are based on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R12950 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode binne die eenheid. Geraas moet tot 'n minimum beperk word vanaf 22:00.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mahi Mahi Estate, Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang