Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Aliwal-Noord

Maison De Blom

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna Johanna C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, stylvol, aangenaam verras. Wat 'n aangename verrassing! Kwaliteit matrasse, linne, handdoeke. Stylvol. Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Was net 'n plesier. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelda
Maison De Blom
Hello Baie dankie vir jul 5/5 review - Ons sien uit om jul weer hier te sien by Maison de Blom!

Mariette H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie netjies. Baie lekker, dankie. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Stylvolle verblyf in nuwe eenheid en baie goed geleë naby die hoofpad. Vyfster verblyf! Alles is super netjies, stylvol en splinternuut. Dis selfs mooier as die foto’s! Ons het soos konings geslaap op die mooiste beddens. Lieflike badkamer en sagte handdoeke. Moderne kombuis met als wat jy nodig het! Veilige onderdak parkering. As jy hier oorgeslaap het, sal jy nie weer wil huistoe gaan nie….

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

79 Smith Street, BirsEye View, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef2852b02d9020737607a39585d8b947e145d220c5d45c2ab94428838e60db47bd261cbaff7ba36b3558ef6847bc85f5ee92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 79 Smith Street BirsEye View 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.699302 26.7108163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang