Beskrywing
Die Valley Studio kombineer ekovriendelike elemense met Art Devo en dit het baie groen, wit en goue versierings wat 'n rustige atmosfeer skep. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n kaggel. Die slaapkamer het 'n deur wat na die onderdakdek met meubels en 'n uitsig lei. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n ingeslote toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, koffiemasjien, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Sit by die venster en geniet die uitsig oor die tuindak na Knysna en 'n gedeelte van die strandmeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.
Huisreëls
Geen partytjies word streng toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat klank en geraas vanaf die dekke maklik deur die vallei/buurt oorgedra word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Die borrelbad word deur 3 eenhede (Hoofhuis, Vallei en Lagoon Studio) teen 'n addisionele koste gebruik. Die jacuzzi is voor die Hoofhuis geleë en is slegs vir privaat gebruik deur gaste wat by die Hoofhuis bly (nie Lagoon of Vallei Studio nie).
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Lagoon Studio het 'n pragtige uitsig oor die strandmeer na die koppe. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel. Die slaapkamer lei na 'n onderdakdek met meubels en 'n uitsig. Die en suite-badkamer is oopplan en het 'n stort, wasbak en 'n ingeslote toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, koffiemasjien, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.
Huisreëls
Geen partytjies word streng toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat klank en geraas vanaf die dekke maklik deur die vallei/buurt oorgedra word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Die borrelbad word deur 3 eenhede (Hoofhuis, Vallei en Lagoon Studio) teen 'n addisionele koste gebruik. Die jacuzzi is voor die Hoofhuis geleë en is slegs vir privaat gebruik deur gaste wat by die Hoofhuis bly (nie Lagoon of Vallei Studio nie).
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het 'n groot voorportaal waar gaste op 'n groot kussing en swaaistoel kan ontspan. Gaste kan hul maaltye by die groot etenstafel met 'n uitsig oor die strandmeer geniet en in die kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is maaltye voorberei. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat verhewe is met 'n uitsig oor die strandmeer. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n groot instapstort en 'n losstaande bad met 'n uitsig op die Knysnakoppe. Die hoofhuis het 'n dek wat na suid front en dit het 2 sonstoele, 'n etenstafel en die mooiste uitsig oor Knysna se strandmeer en na die koppe. Die dek wat na noord front is die ideale plek om te ontspan en 'n uitsig oor die tuin te geniet. Hier kan gaste net lekker in die Jacuzzi ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.
Huisreëls
Geen partytjies word streng toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat klank en geraas vanaf die dekke maklik deur die vallei/buurt oorgedra word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Die borrelbad word deur 3 eenhede (Hoofhuis, Vallei en Lagoon Studio) teen 'n addisionele koste gebruik. Die jacuzzi is voor die Hoofhuis geleë en is slegs vir privaat gebruik deur gaste wat by die Hoofhuis bly (nie Lagoon of Vallei Studio nie).
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26A Ridge Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang