Maja Manor River Chalets
- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00 - Maja Manor, Witbank, 1034, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Maja Manor River Chalets is aan die Olifantsrivier buite Witbank geleë en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na ontspannende oornagverblyf in die natuur.
Die verblyf beskik oor 12 chalets, elk met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus.
Ander geriewe sluit 'n TV en 'n sitarea in. Daar is ook eetarea met 'n kaggel, 'n verskeidenheid braai-areas en 'n plonspoel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
TINA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Maja Manor, Witbank, 1034, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Maja Manor, Witbank, 1034, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang