+57
Selfsorg in Parys

Majestic Views

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 288 Tarentaal Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Majestic Views is 'n pragtige selfsorghuis op die Vaal de Grace Golf Estate in Parys, Vrystaat. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vyfde badkamer het 'n toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Langsaan is die eetarea met 'n etenstafel en kroeg. Die eerste leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel wat lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, sitplek en 'n braai. Die tweede leefarea is bo en het nog sitplek, 'n TV en lessenaar. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gholfbaan, tennisbane, visvang, piekniekareas, 'n speelgrond en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante, asook aktiwiteite soos valskermspring en lugballonritte.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mamotheba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 288 Tarentaal Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Majestic Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

288 Tarentaal Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79355e54f8f96cc335f60d05f4b821e4ce60f7824e9ca1cde79eca421b665296e9647db68554d88462328ab3918b66e99e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 288 Tarentaal Road Vaal de Grace Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.92755729327 27.417743372517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang