Makana 7
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n 4x4-voertuig word benodig om toegang tot die landgoed te verkry.
Parkering is by die huis beskikbaar.
Vir gaste sonder 'n 4x4-voertuig kan parkering by die Kosibaai-grens gereël word, met vervoer na die huis.
Die swembad by hierdie huis het geen veiligheidskenmerke nie. Gebruik van die swembad en die gepaardgaande geriewe en fasiliteite is streng op eie risiko.
Indien die eiendom deur 'n groep jongmense bespreek word, LET WEL: geen persone onder 25 sonder ouerlike/volwasse toesig nie.
Geen troeteldiere word by enige van die huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Alle gaste moet voldoen aan die reëls van die landgoed waarin hulle bly. Absoluut geen geraas word toegelaat tussen 22:00 en 06:00 nie. Versuim om te voldoen, sal lei tot 'n waarskuwing. Indien die probleem weer voorkom na 'n waarskuwing, sal die volle breekskadedeposito verbeur word. Voortgesette nie-nakoming kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim, sonder terugbetaling vir enige ongebruikte nagte.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makana Estate, Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang