- Slaapplek vir 47 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Myngenoegen Plotte, Myngenoegen, 0700, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing.
Dié lodge is in 'n ryk geskiedkundige omgewing en daguitstappies kan vooraf teen ekstra koste gere1%l word, soos watervalle, staproetes, wildkyk, die Krugerwildtuin, perdry en begeleide 4x4.Die tuin het baie voëlspesies en daar is ook 'n swembad.
Die grasdak-chalets is gerieflik en ruim. Daar is ook ekovriendelike kamers met ekovriendelike lugversorging. Elke kamer het 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Kos is op versoek in die aand beskikbaar en daar is peuselhappies deur die dag. Makarios Lodge bied ook 'n pragtige trou- en funksie-venue.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ockie & Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 62 Myngenoegen Plotte, Myngenoegen, 0700, Limpopo
- Gaste dink Makarios Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Myngenoegen Plotte, Myngenoegen, 0700, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 47 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang