Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 103

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Eenmalige bewaringsfooi word per voertuig vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi kan verander.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis.
Kinders ouer as 2 jaar word as 'n persoon getel en vorm deel van die aantal gaste per eenheid.
Geen harde musiek en skuif van die eetgerei, breekware of beddegoed tuusen die eenhede word toegelaat nie aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het.
Funksies word nie by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle paaie in Sondela is grondpaaie.
Troeteldiere word nie in Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2930d475f333f5d67e7aef7c630911308ca6be13e3375170d921f22bb30c17d9e013c8e4c86a00649f26aad9d0e49c69d694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.39211085159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem