Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 104

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Bewaringsbedrag moet per voertuig betaal word. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
’n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis.
Kinders van 2 of ouer tel as 1 persoon, so hulle vorm deel van die hoeveelheid gaste per eenheid.
Geen harde musiek word toegelaat nie en die skuif van eetgerei, breekware, beddegoed, ens. mag nie tussen die eenhede rondgeskuif word nie, aangesien elke eenheid ’n ander eienaar het.
Geen funksies mag by die eenhede gehou word nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
’n Maksimum van 8 gaste word toegelaat.
Hout kan teen ’n addisionele fooi aangekoop word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Al die paaie wat na Sondela lei is grondpaaie.
Geen troeteldiere word by Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 440
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7233fd1d7aa41fbcb6a41213541fc42e649d92a2e113016eee40bbe1abb67620698ef448f8c0f182c57c69e611e602de113d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 440 per nag (plek vir 8) Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926402058557 28.392121580426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem