Selfsorg in Waterberg

Makhato 110

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Jana M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2025

Ruis huis met goeie uitleg en ligging - net jammer die onderhoud is agterweë. Die huis is pragtig maar kort dringend basiese onderhoud. Kaste en laaie in die kombuis is sonder handvatsels en nie vir gebruik nie. Kas onder groente wasbak is muf. Een van drie geysers werk, selfs nadat dit gerapporteer en herstel is - dus warm water in net een badkamer. Ligskakelaars en waaier in boonste slaapkamer het kortsluitings. Kussings vir patio meubels is oud en gedaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2024

Although the location of the unit was great, Makatho needs major upgrading. Needs major upgrading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 238

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Farm Tweefontein 462 KR, Sondela Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc960998ce26a6ed1759c996beeee326859999be26251e306e55c3bbe752d8130fcb16626bb0ea46cbb725b782fc650e5d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Farm Tweefontein 462 KR Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.916125168446 28.41293266579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang