Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 110

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein Plaas 462 KR, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 170 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato Lodge 110 is 'n lieflike selfsorghuis in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg. Hier kan gaste die rustigheid van die bosveld ervaar en sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde gewaar. Dit is ook 'n uitstekende plek vir voëlkykers.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde solderslaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n bad en stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die aparte opwaskamer het 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe, 'n yskassie en buitesitplek. Daar is ook 'n buiteboma en braai-area. Die huis het 'n dubbelmotorafdak onder 'n grasdak en daar is oorgenoeg addisionele parkeerplek. Die lodge is net 100 m vanaf 'n swembad wat vir die eksklusiewe gebruik van Makhato-gaste is.

Sondela het 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n plaasstyl-koffiewinkel, algemene handelaar vir die basiese benodighede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato Lodge 110 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Ligging

  • Tweefontein Plaas 462 KR, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 170
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 170
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein Plaas 462 KR, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc960998ce26a6ed1759c996beeee326859999be26251e306e55c3bbe752d8130fcb16626bb0ea46cbb725b782fc650e5d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 170 per nag (plek vir 8) Farm Tweefontein 462 KR Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.916040028687 28.412913890327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem