Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 70

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

'n Eenmalige bewaringsfooi moet per voertuig betaal word. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis.
Kinders vanaf die ouderdom van 2 jaar word as 'n gas getel en vorm deel van die aantal persone per eenheid.
Geen harde musiek of skuif van eetgerei, breekware en beddegoed tussen eenhede word toegelaat nie, aangesien die eenhede verskillende eienaars het.
Geen funksies word toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Hout is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers nie.
Al die paaie na Sondela is grondpaaie.
Geen troeteldiere nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 426 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafaf65211ee9fa88aeb0e4befa4bf900cb1deb7a3f5c5144390e47903b15b49bc3b783e94dc4fb63b9ba47a80706360a67f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392148402516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem