+39
Selfsorg in Waterberg

Makhato Lodge 7

8 gaste

2 slaapkamers

7 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Makhato Lodge 7 is 'n selfsorg-boslodge met 'n grasdak in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg en gaste kan die rustigheid van die bosveld en interaksies met sebras, koedoes, impalas en kameelperde geniet.

Lodge 7 bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n boonste solderkamer, 4 badkamers, 'n kombuis, opwaskamer en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, dubbelwasbak-eenheid en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die boonste solderkamer het 4 enkelbeddens en lei na 'n boonste balkon met stoepmeubels. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure maak op 'n onderdakstoep met meubels oop. Die huis het 'n boma met sitplek, 'n ingeboude braai en vuurput langs 'n watergat.

Sondela het 'n restaurant, kroeg, plaaskoffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodighede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en die Iketla Wellness and Spa op die perseel. Daar is ook aktiwiteite soos wildritte, perdritte, fietse te huur, 4x4-hindernisbane en begeleide vierwielmotorfietsroetes.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe059e4ba39326b8c29ebc641c5b3be3f541e762ac9066d9f545b7ba6067ef283861aa1c86ebc98b7753025fdfe0314f53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926445841047 28.392132309262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang