Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato Lodge 7 is 'n selfsorg-boslodge met 'n grasdak in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg en gaste kan die rustigheid van die bosveld en interaksies met sebras, koedoes, impalas en kameelperde geniet.

Lodge 7 bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n boonste solderkamer, 4 badkamers, 'n kombuis, opwaskamer en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, dubbelwasbak-eenheid en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die boonste solderkamer het 4 enkelbeddens en lei na 'n boonste balkon met stoepmeubels. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure maak op 'n onderdakstoep met meubels oop. Die huis het 'n boma met sitplek, 'n ingeboude braai en vuurput langs 'n watergat.

Sondela het 'n restaurant, kroeg, plaaskoffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodighede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en die Iketla Wellness and Spa op die perseel. Daar is ook aktiwiteite soos wildritte, perdritte, fietse te huur, 4x4-hindernisbane en begeleide vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato Lodge 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Makhato Lodge 7
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Ligging

  • Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 270
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 270
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe059e4ba39326b8c29ebc641c5b3be3f541e762ac9066d9f545b7ba6067ef283861aa1c86ebc98b7753025fdfe0314f53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926445841047 28.392132309262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem