Mali Mali Safari Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenheid 1 Akkedis
- Slegs verblyf
- Eenheid 2 Geitjie
- Slegs verblyf
- Eenheid 3 Koggelmander
- Slegs verblyf
- Eenheid 4 Likkewaan
- Slegs verblyf
- Eenheid 5 Combretum
- Slegs verblyf
- Eenheid 6 Acasia
- Slegs verblyf
- Eenheid 7 Ficus
- Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang