4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mallorca 13 is 'n lieflike selfsorg-duplekswoonstel wat op die grondvloer in die veilige, rustige Mallorca-kompleks in Umdloti geleë is. Dit is ook reg oorkant die pad van die strand af.
Die gerieflike woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer beskik oor 'n stapelbed.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas en vrieskas. Die eetkamerarea bied 'n ronde etenstafel met 4 stoele en in die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, lowerryke tuine, en 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 258
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 13 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang