Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Selection Beach

4.8 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Selection Beach van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Selection Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selection Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selection Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selection Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selection Beach Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Selection Beach

Die Strandhuis bied selfsorgverblyf in Umdloti, 'n klein dorpie langs die warm Indiese Oseaan. Dis net 11 km suid vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 25 km noord vanaf Durban. Die Strandhuis het 4 aparte sel...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Selection Beach

Beach Melody and Music is 'n klein oord van Umdloti geleë, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 kothuise op 'n perseel met gedeeltelike see-uitsigte. Hier kan gaste 'n lekker skemerkelkie of braai geniet, voëlk...

30% af Aanbod!
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Selection Beach

Dolphin Coast Guesthouse se span verwelkom gaste na hul pragtige oord. Dit is in Umdloti geleë en dien as 'n ideale ligging vir ontspanning. Die gastehuis is op die strand en is net 12 km vanaf King Shaka Internasi...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Selection Beach

Fairlight is uitstekend geleë en bied luukse verblyf en asemrowende see-uitsigte aan KwaZulu-Natal se noordkus. Dis die ideale oornagplek vir gaste onderweg na die Drakensberge, die St Lucia-vleilande en uitstekend...

30% af Aanbod!
VanafR1 070
R749
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Selection Beach

Carpe Diem is ideaal in Umdloti in KwaZulu-Natal geleë en is net 50 meter van die strand af en 10 minute vanaf Ushaka Internasionale Lughawe, wat dit ideaal vir sakereisigers maak. Carpe Diem bied selfsorgverblyf...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Selection Beach

Mallorca 6 is op die onderste verdieping in die rustige, veilige kompleks Mallorca in Umdloti. Dis net oorkant die strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oop...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Selection Beach

36 Mallorca is 'n semi-losstaande selfsorgwoonstel met 'n uitstekende ligging. Dis in die gewilde Mallorca-kompleks en is slegs 15 m vanaf die strand in Umdloti. Dié woonstel is ideaal vir gaste wat die pragtige Um...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Selection Beach

Spindrift Guest House skuil in 'n afgeleë, subtropiese tuin wat met 'n inheemse woud en volop voëlspesies omring word. Dié lieflike gastehuis is in Umdloti, net 200 m van die strand af geleë. Verblyf word in 3 ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Selection Beach

Mallorca 41 is 'n lieflike selfsorg-duplekswoonstel op die grondvloer in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti. Dit is net oorkant die strand geleë. Dié dupleks het slaapplek vir 4 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Selection Beach

Waterfront 8 is 'n elegant ingerigte selfsorgwoonstel in die gewilde, veilige Waterfront-kompleks in Umdloti Beach in KwaZulu-Natal. Die kompleks is oorkant die straat van die strand geleë en is ook naby verskeie k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Selection Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za