+31
Selfsorg in Manaba Beach

Manaba Dax Nr. 4

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 42 Queen Street, Manaba Dax Unit 4, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Manaba Dax Nr. 4 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Manaba Beach, Margate. Dit is 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die res van die slaapkamers gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.

Gaste kan 'n ruim balkon met gedeeltelike see-uitsigte, braaigeriewe en 2 veilige parkeerplekke op die perseel geniet. Manaba-strand is ongeveer 850 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 42 Queen Street, Manaba Dax Unit 4, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

42 Queen Street, Manaba Dax Unit 4, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec057316c722214a563b2012f65a8caf54bcadc4fe3e5c8bca1d54241b0c06e8e7beb23e408e9a9282f084bcbbb1858172df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 42 Queen Street Manaba Dax Unit 4 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.849912520815 30.382959826007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang